


Jy word hartlik uitgenooi na die bruilofsfees van
Stiaan en Clarissa




Ons storie het lank begin voordat ons ooit kon dink dit sou ons tot hier bring. Ons reis het lank voor hierdie dag begin - gewortel in vriendskap, lag en saam grootword. Wat as twee paaie wat gekruis het begin het, het gegroei tot 'n liedfe wat soos tuiskoms voel. Ons is ongelooflik dankbaar om hierdie hoofstuk te deel met die mense wat die meeste vir ons beteken, terwyl ons die begin van ons vir altyd vier.

11 July 2026
"En as ek my hand in joune sit vandag, sal ek my padkaarte bêre met die wete: My reise op soek na jou is verby."
- Antjie Krog
#TheSmiths
kom vier die dag saam met ons
Venue Nouveau




TYD
Gaste word vanaf 14:30 verwelkom.
Seremonie begin om 15:00.







Jou teenwoordigheid op ons troudag is reeds vir ons die grootste geskenk. Indien jy ons graag verder wil bederf, is ons dankbaar vir enige geskenk van jou keuse of 'n bydrae tot ons nuwe hoofstuk.


